Related topics
Speltoets in Afrikaans
Die inligting in hierdie artikel is van toepassing op Word 2010 en Windows 7.
Pharos se Afrikaanse Speltoetser en Woordafbreker is gratis beskikbaar. Dit werk op Microsoft Office 2003, 2007 en 2010. Kliek hier om af te laai.
